Deuteronomium 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want Jehovah jou God is ’n barmhartige God.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verdelg of die verbond van jou voorvaders vergeet+ wat hy met ’n eed aan hulle bevestig het nie. Psalm 78:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Maar hy was barmhartig;+ hy het die oortreding bedek+ en nie vernietiging gebring nie.+En hy het sy toorn dikwels afgewend,+En hy het nie al sy woede opgewek nie.
31 Want Jehovah jou God is ’n barmhartige God.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verdelg of die verbond van jou voorvaders vergeet+ wat hy met ’n eed aan hulle bevestig het nie.
38 Maar hy was barmhartig;+ hy het die oortreding bedek+ en nie vernietiging gebring nie.+En hy het sy toorn dikwels afgewend,+En hy het nie al sy woede opgewek nie.