Psalm 145:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah is genadig en barmhartig,+Word nie gou toornig nie en is groot in liefderyke goedhartigheid.+ Joël 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+
8 Jehovah is genadig en barmhartig,+Word nie gou toornig nie en is groot in liefderyke goedhartigheid.+
13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+