Numeri 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+ Deuteronomium 2:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Hierop het Jehovah vir my gesê: ‘Kyk, ek het Sihon en sy land aan jou begin oorlewer. Begin sy land in besit neem.’+
24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+
31 “Hierop het Jehovah vir my gesê: ‘Kyk, ek het Sihon en sy land aan jou begin oorlewer. Begin sy land in besit neem.’+