Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Al hierdie stede was versterk met ’n hoë muur, deure en grendels, benewens ’n baie groot aantal plattelandse dorpe.

  • Deuteronomium 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wanneer Jehovah jou God jou in die land bring wat hy aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het om aan jou te gee,+ met groot en mooi stede wat jy nie gebou het nie,+

  • Deuteronomium 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel