-
Ester 1:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 As die koning dit goedvind,+ laat daar dan ’n koninklike woord van hom uitgaan, en laat dit in die wette+ van Persië en Medië geskryf word, sodat dit nie sal verbygaan nie,+ dat Vasti nie voor koning Ahasʹveros mag kom nie; en laat die koning haar koninklike waardigheid aan ’n metgesellin van haar gee, ’n vrou wat beter is as sy.
-