4 Daarom het Obadʹja, toe Iseʹbel+ Jehovah se profete uitgeroei het,+ honderd profete geneem en hulle vyftig-vyftig in ’n grot weggesteek, en hy het hulle van brood en water voorsien.)+
37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is+—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak!+ Maar julle wou nie.+