2 Konings 21:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+ Psalm 106:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 So het hulle onskuldige bloed bly vergiet,+Die bloed van hulle seuns en hulle dogters,Wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het;+En die land is met bloedvergieting besoedel.+
11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+
38 So het hulle onskuldige bloed bly vergiet,+Die bloed van hulle seuns en hulle dogters,Wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het;+En die land is met bloedvergieting besoedel.+