Deuteronomium 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+ Psalm 78:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Elke keer as hy hulle gedood het, het hulle na hom gevra,+En hulle het teruggekeer en God gesoek.+
29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+
34 Elke keer as hy hulle gedood het, het hulle na hom gevra,+En hulle het teruggekeer en God gesoek.+