15 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir hulle ’n redder verwek, Ehud,+ die seun van Gera, ’n Benjaminiet,+ ’n man wat links was.+ Na verloop van tyd het die kinders van Israel deur sy hand skatting aan Eglon, die koning van Moab, gestuur.