Rigters 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarom het Jehovah hulle verkoop+ in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor+ regeer het; en sy leërhoof was Siʹsera,+ en hy het in Haroʹset+ van die nasies gewoon. Rigters 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het die kinders van Israel begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ Jehovah het hulle dus sewe jaar lank in die hand van Miʹdian+ gegee.
2 Daarom het Jehovah hulle verkoop+ in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor+ regeer het; en sy leërhoof was Siʹsera,+ en hy het in Haroʹset+ van die nasies gewoon.
6 Toe het die kinders van Israel begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ Jehovah het hulle dus sewe jaar lank in die hand van Miʹdian+ gegee.