Deuteronomium 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+ Psalm 47:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want Jehovah, die Allerhoogste, is vreesinboesemend,+’n Groot Koning oor die hele aarde.+
21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+