Eksodus 34:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Dan sal jy van hulle dogters vir jou seuns moet neem,+ en hulle dogters sal sekerlik onsedelike gemeenskap met hulle gode hê en maak dat jou seuns onsedelike gemeenskap met hulle gode het.+ Deuteronomium 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+
16 Dan sal jy van hulle dogters vir jou seuns moet neem,+ en hulle dogters sal sekerlik onsedelike gemeenskap met hulle gode hê en maak dat jou seuns onsedelike gemeenskap met hulle gode het.+
3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+