Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die vorste+ van die vaderhuise+ en die vorste+ van die stamme van Israel en die hoofde oor duisend+ en oor honderd+ en die hoofde oor die sake+ van die koning het hulle vrywillig aangebied.

  • 2 Kronieke 32:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 het hy saam met sy vorste+ en sy sterk manne besluit om die waters van die fonteine wat buite die stad+ was, toe te stop; en hulle het hom gehelp.

  • Esra 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Laat ons vorste+ dan nou asseblief as verteenwoordigers vir die hele gemeente optree; en wat almal in ons stede betref wat uitlandse vrouens by hulle laat woon het, laat hulle op die vasgestelde tye kom, en saam met hulle die ouer manne van elke afsonderlike stad en sy regters, totdat ons die brandende toorn van ons God vanweë hierdie saak van ons afgewend het.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel