3 en dit het weswaarts na die grens van die Jafletiete afgegaan tot by die grens van Onder-Bet-Horon+ en Geser,+ en die eindpunt daarvan was by die see.+
5 En die grens van die kinders van Eʹfraim volgens hulle families was, ja, die grens van hulle erfdeel in die ooste was Aʹtarot-Adʹdar+ tot by Bo-Bet-Horon;+