Psalm 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal bly wees en jubel in u,+Ek sal u naam met melodieë besing, o Allerhoogste.+ Psalm 92:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want u het my vreugde gegee, o Jehovah, weens u dade;Weens die werke van u hande roep ek met vreugde uit.+
4 Want u het my vreugde gegee, o Jehovah, weens u dade;Weens die werke van u hande roep ek met vreugde uit.+