3 En hy het daaruit voorgelees+ voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, van dagbreek+ af tot die middaguur toe, voor die manne en die vroue en die ander wat begrip gehad het; en die ore+ van die hele volk was op die wetboek gerig.+
15 Ná die openbare voorlesing van die Wet+ en van die Profete het die presiderende beamptes+ van die sinagoge na hulle gestuur en gesê: “Manne, broers, as julle enige woord van aanmoediging vir die volk het, spreek dit dan.”