11 wanneer die hele Israel kom om die aangesig van Jehovah+ jou God te sien op die plek wat hy sal uitkies,+ moet jy hierdie wet voor die hele Israel, ten aanhore van hulle, lees.+
2 Daarop het die priester+ Esra op die eerste dag van die sewende maand+ die wet gebring voor die gemeente+ van manne sowel as vroue en almal wat genoeg begrip gehad het om te luister.+
16 En hy het in Naʹsaret+ gekom, waar hy grootgemaak is; en volgens sy gewoonte op die sabbatdag het hy in die sinagoge ingegaan,+ en hy het opgestaan om te lees.