10 Daarop het Balak se toorn teen Biʹleam ontvlam en het hy sy hande geklap,+ en Balak het vir Biʹleam gesê: “Ek het jou geroep om my vyande te vervloek,+ en kyk! jy het hulle nou al drie keer tot die uiterste toe geseën.
5 En Jehovah jou God wou nie na Biʹleam luister nie;+ maar Jehovah jou God het vir jou die vloek in ’n seën verander,+ omdat Jehovah jou God jou liefgehad het.+
5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+