28 Wat die res van die volk betref, die priesters,+ die Leviete,+ die poortwagters,+ die sangers,+ die Neʹtinim+ en elkeen wat hom van die volke van die lande afgesonder het+ tot die wet+ van die ware God, hulle vrouens, hulle seuns en hulle dogters, elkeen wat kennis en begrip gehad het,+