-
Jeremia 40:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 En nou, kyk! ek het jou vandag losgemaak van die handboeie wat aan jou hande was. As dit goed is in jou oë om saam met my na Babilon te gaan, kom, en ek sal my oog op jou hou.+ Maar as dit sleg is in jou oë om saam met my na Babilon te gaan, laat dit staan. Kyk! Die hele land is voor jou. Waarheen dit ook al goed en reg is in jou oë om te gaan, gaan daarheen.”+
-