42 Daarop het Farao sy seëlring+ van sy hand afgehaal en dit aan Josef se hand gesit en hom klere van fyn linne laat aantrek en ’n goue ketting om sy nek gehang.+
8 En skryf julle in die koning se naam+ ten behoewe van die Jode volgens wat goed is in julle oë en verseël dit met die koning se seëlring; want dit is onmoontlik om ’n geskrif wat in die koning se naam geskryf is en met die koning se seëlring verseël is, ongedaan te maak.”+
17 En ’n klip is gebring en op die opening van die kuil gesit, en die koning het dit met sy seëlring en met die seëlring van sy edelmanne verseël, sodat niks in die geval van Daniël verander sou word nie.+