-
2 Samuel 21:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 Maar Rispa, die dogter van Ajja,+ het saklinne+ geneem en dit vir haar op die rots uitgesprei van die begin van die oes af totdat daar water uit die hemel op hulle neergestort het;+ en sy het nie toegelaat dat die voëls+ van die hemel bedags op hulle rus nie, en ook nie die wilde diere+ van die veld snags nie.
-