Genesis 37:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Die Midianiete het hom egter na Egipte verkoop aan Poʹtifar, ’n hofbeampte van Farao,+ die hoof van die lyfwag.+ Ester 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het Bigtan en Teres, twee hofbeamptes van die koning, deurwagters, verontwaardig geraak en voortdurend ’n manier gesoek om die hand aan koning Ahasʹveros te slaan.+
36 Die Midianiete het hom egter na Egipte verkoop aan Poʹtifar, ’n hofbeampte van Farao,+ die hoof van die lyfwag.+
21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het Bigtan en Teres, twee hofbeamptes van die koning, deurwagters, verontwaardig geraak en voortdurend ’n manier gesoek om die hand aan koning Ahasʹveros te slaan.+