Ester 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En in al die verskillende regsgebiede,+ waar die koning se woord en sy wet ook al gekom het, was daar groot rou+ onder die Jode en ’n gevas+ en ’n gehuil en ’n geweeklaag. Ja, sak+ en as+ is vir baie as ’n slaapbank uitgesprei.
3 En in al die verskillende regsgebiede,+ waar die koning se woord en sy wet ook al gekom het, was daar groot rou+ onder die Jode en ’n gevas+ en ’n gehuil en ’n geweeklaag. Ja, sak+ en as+ is vir baie as ’n slaapbank uitgesprei.