-
Jeremia 52:31Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
31 Uiteindelik, in die sewe-en-dertigste jaar van die ballingskap van Joʹjagin,+ die koning van Juda, in die twaalfde maand, op die vyf-en-twintigste dag van die maand, het Eʹwil-Meroʹdag, die koning van Babilon, in die jaar toe hy koning geword het, die hoof+ van Joʹjagin, die koning van Juda, verhef en hom uit die gevangenis uitgebring.
-