14 Want as jy in hierdie tyd heeltemal swyg, sal verligting en verlossing vir die Jode uit ’n ander oord kom;+ maar wat jou en jou vader se huis betref, julle sal vergaan. En wie weet of jy nie met die oog op ’n tyd soos hierdie tot koninklike waardigheid gekom het nie?”+