14 “‘En as hierdie drie manne, Noag,+ Daniël+ en Job,+ daarin was, sou hulle weens hulle regverdigheid+ hulle eie siel verlos’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”+
20 as Noag,+ Daniël+ en Job+ daarin was,+ so waar as ek lewe’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘hulle sou nie seun of dogter verlos nie; hulle sou weens hulle regverdigheid hulle eie siel verlos.’”+
11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het gelukkig.+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah dit laat afloop het,+ dat Jehovah baie teer in geneentheid en barmhartig is.+