2 het die seuns van die ware God+ die dogters van die mense begin opmerk,+ dat hulle mooi is; en hulle het vir hulle vrouens geneem, naamlik almal wat hulle verkies het.
19 En hy het verder gesê: “Daarom, hoor die woord van Jehovah:+ Waarlik, ek sien Jehovah op sy troon sit+ en die hele leër van die hemel by hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerkant.+
6 En die dag het aangebreek waarop die seuns van die ware God+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah in te neem,+ en selfs Satan+ het tussen hulle ingekom.+
2Later het die dag aangebreek waarop die seuns van die ware God ingekom het om hulle plek voor Jehovah in te neem, en ook Satan het tussen hulle ingekom om sy plek voor Jehovah in te neem.+