Genesis 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die aarde was vormloos en woes, en daar was duisternis op die oppervlak van die waterdiepte;+ en God se werkende krag het heen en weer oor die oppervlak van die waters+ beweeg.+ Psalm 77:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 U weg het deur die see geloop+En u pad deur baie waters;En u voetspore het nie bekend geword nie.
2 En die aarde was vormloos en woes, en daar was duisternis op die oppervlak van die waterdiepte;+ en God se werkende krag het heen en weer oor die oppervlak van die waters+ beweeg.+