Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Betoon guns aan my, o Jehovah; sien my ellende vanweë my haters,+

      O u wat my uit die poorte van die dood ophef,+

  • Psalm 107:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hulle siel het elke soort voedsel verfoei,+

      En hulle het by die poorte van die dood gekom.+

  • Matteus 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ook sê ek vir jou: Jy is Petrus,+ en op hierdie rots+ sal ek my gemeente bou, en die poorte van Haʹdes+ sal dit nie oorweldig nie.+

  • Openbaring 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel