2 Samuel 23:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dan is dit soos die môrelig, wanneer die son skyn,+’n Oggend sonder wolke.Van die glans, van die reën, spruit daar gras uit die aarde voort.’+ Psalm 147:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die Een wat die hemel met wolke bedek,+Die Een wat reën vir die aarde berei,+Die Een wat op die berge groen gras laat uitspruit.+ Hebreërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Byvoorbeeld, die grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val en wat dan plantegroei voortbring wat geskik is vir diegene vir wie dit ook bewerk word,+ ontvang in ruil daarvoor ’n seën van God.
4 Dan is dit soos die môrelig, wanneer die son skyn,+’n Oggend sonder wolke.Van die glans, van die reën, spruit daar gras uit die aarde voort.’+
8 Die Een wat die hemel met wolke bedek,+Die Een wat reën vir die aarde berei,+Die Een wat op die berge groen gras laat uitspruit.+
7 Byvoorbeeld, die grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val en wat dan plantegroei voortbring wat geskik is vir diegene vir wie dit ook bewerk word,+ ontvang in ruil daarvoor ’n seën van God.