Levitikus 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek sal vrede in die land gee,+ en julle sal inderdaad gaan lê, sonder dat iemand julle laat bewe;+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en geen swaard sal deur julle land trek nie.+
6 En ek sal vrede in die land gee,+ en julle sal inderdaad gaan lê, sonder dat iemand julle laat bewe;+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en geen swaard sal deur julle land trek nie.+