Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+

  • Jesaja 45:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wee hom wat met sy Formeerder getwis het,+ soos ’n erdeskerf met die ander erdeskerwe van die grond! Moet die klei+ vir sy vormer sê: “Wat maak jy?” En jou werk: “Hy het geen hande nie”?

  • Romeine 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat? Het die pottebakker+ nie die gesag oor die klei om uit dieselfde klomp een voorwerp vir ’n eervolle gebruik en ’n ander vir ’n oneervolle gebruik te maak nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel