Genesis 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+ Psalm 104:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+En hulle keer terug tot hulle stof.+ Prediker 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+
19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+
29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+En hulle keer terug tot hulle stof.+
7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+