Job 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Waarom het ek nie van die moederskoot af gesterf nie?+Waarom het ek nie uit die skoot uitgegaan en toe die laaste asem uitgeblaas nie? Jeremia 20:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Waarom het ek uit die moederskoot voortgekom+ om harde werk en droefheid te sien+ en om te sien dat my dae net in skaamte sou eindig?+
11 Waarom het ek nie van die moederskoot af gesterf nie?+Waarom het ek nie uit die skoot uitgegaan en toe die laaste asem uitgeblaas nie?
18 Waarom het ek uit die moederskoot voortgekom+ om harde werk en droefheid te sien+ en om te sien dat my dae net in skaamte sou eindig?+