Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Later het Isak saad begin saai in daardie land,+ en in daardie jaar het hy tot honderd mate uit een gekry,+ aangesien Jehovah hom geseën het.+

  • Deuteronomium 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal,+ omdat jy na die stem van Jehovah jou God bly luister:

  • Psalm 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want u sal almal seën wat regverdig is,+ o Jehovah;

      Soos met ’n groot skild+ sal u hulle met goedkeuring omring.+

  • Psalm 84:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+

      Hy gee guns en heerlikheid.+

      Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+

  • Psalm 128:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want jy sal die moeisame arbeid van jou hande eet.+

      Gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.+

  • Spreuke 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die seën van Jehovah—dit maak ryk,+ en hy voeg daar geen pyn by nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel