Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 31:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Het die Een wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie,+

      En het nie net Een ons in die moederskoot berei nie?

  • Psalm 127:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Kyk! Seuns is ’n erfdeel van Jehovah;+

      Die vrug van die moederskoot is ’n beloning.+

  • Prediker 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Net soos iemand uit sy moeder se skoot voortgekom het, sal hy naak weer weggaan,+ net soos hy gekom het; en hy kan hoegenaamd niks vir sy harde werk wegdra,+ wat hy met sy hand kan saamneem nie.

  • 1 Timoteus 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want ons het niks in die wêreld ingebring nie, en ook kan ons niks uitdra nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel