Psalm 34:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek sal Jehovah te alle tye loof;+Sy lof sal voortdurend in my mond wees.+ Daniël 2:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Daniël het geantwoord en gesê: “Laat die naam van God geloof word+ van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd, want die wysheid en die mag—dit behoort aan hom.+
20 Daniël het geantwoord en gesê: “Laat die naam van God geloof word+ van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd, want die wysheid en die mag—dit behoort aan hom.+