1 Konings 9:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hulle het na Ofir+ gegaan en vierhonderd-en-twintig talente goud+ daarvandaan gaan haal en dit na koning Salomo toe gebring. Job 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarvoor kan nie betaal word met goud van Ofir,+Met die seldsame onikssteen en die saffier nie. Psalm 45:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die dogters+ van konings is onder u kosbare vroue.Die koninklike gemalin+ het aan u regterhand gaan staan in goud van Ofir.+ Jesaja 13:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ek sal die sterflike mens seldsamer maak as gelouterde goud,+ en die mens skaarser as die goud van Ofir.+
28 En hulle het na Ofir+ gegaan en vierhonderd-en-twintig talente goud+ daarvandaan gaan haal en dit na koning Salomo toe gebring.
9 Die dogters+ van konings is onder u kosbare vroue.Die koninklike gemalin+ het aan u regterhand gaan staan in goud van Ofir.+
12 Ek sal die sterflike mens seldsamer maak as gelouterde goud,+ en die mens skaarser as die goud van Ofir.+