Matteus 24:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 “Maar een ding moet julle weet: as die huisheer geweet het in watter waak die dief kom,+ sou hy wakker gebly het en nie toegelaat het dat daar by sy huis ingebreek word nie. 1 Tessalonisense 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want julle weet self heel goed dat Jehovah se dag+ net soos ’n dief in die nag kom.+
43 “Maar een ding moet julle weet: as die huisheer geweet het in watter waak die dief kom,+ sou hy wakker gebly het en nie toegelaat het dat daar by sy huis ingebreek word nie.