Psalm 49:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Tot ’n spreuk sal ek my oor neig;+Op ’n harp sal ek my raaisel ontvou.+ Psalm 78:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Met ’n spreekwoord sal ek my mond oopmaak;+Ek sal raaisels van lank gelede laat uitborrel,+