Genesis 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En God het verder gesê: “Laat die aarde gras voortbring, plante wat saad dra,+ vrugtebome wat volgens hulle soorte vrugte lewer,+ waarvan die saad daarin is,+ op die aarde.” En dit was so. Psalm 104:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hy laat groen gras uitspruit vir die diere,+En plante tot nut van die mens,+Om voedsel uit die aarde te laat voortkom,+
11 En God het verder gesê: “Laat die aarde gras voortbring, plante wat saad dra,+ vrugtebome wat volgens hulle soorte vrugte lewer,+ waarvan die saad daarin is,+ op die aarde.” En dit was so.
14 Hy laat groen gras uitspruit vir die diere,+En plante tot nut van die mens,+Om voedsel uit die aarde te laat voortkom,+