Psalm 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want u sal my lamp aansteek, o Jehovah;+My God sal my duisternis verlig.+ Psalm 119:105 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 105 U woord is ’n lamp vir my voet+En ’n lig vir my pad.+