Esra 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die oomblik toe ek van hierdie saak hoor, het ek my kleed+ en my moulose oorkleed geskeur, en ek het van die hare van my kop+ en my baard begin uittrek, en ek het verbysterd bly sit.+ Jesaja 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+
3 En die oomblik toe ek van hierdie saak hoor, het ek my kleed+ en my moulose oorkleed geskeur, en ek het van die hare van my kop+ en my baard begin uittrek, en ek het verbysterd bly sit.+
26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+