Job 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 As ek praat, word my eie pyn nie verlig nie,+En as ek daarmee ophou, wat gaan dan van my af weg?