-
Job 4:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Kyk! In sy knegte het hy geen geloof nie,
En sy boodskappers beskuldig hy van dwaling.
-
-
Job 25:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 Kyk! Daar is selfs die maan, en dit is nie helder nie;
En die sterre is nie rein in sy oë nie.
-
-
Job 42:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 En neem dan nou vir julle sewe bulle en sewe ramme+ en gaan na my kneg Job+ toe, en julle moet vir julle ’n brandoffer bring; en my kneg Job sal vir julle bid.+ Net sý aangesig sal ek aanneem, sodat ek geen skandelike dwaasheid met julle begaan nie, want julle het nie die waarheid oor my gepraat soos my kneg Job nie.”+
-