Job 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die grysaard sowel as die bejaarde is by ons,+Die een wat ryker aan dae is as jou vader. 1 Timoteus 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Moenie ’n ouer man skerp kritiseer nie.+ Inteendeel, vermaan hom soos ’n vader, jonger manne soos broers, 1 Petrus 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+
5 Moenie ’n ouer man skerp kritiseer nie.+ Inteendeel, vermaan hom soos ’n vader, jonger manne soos broers,
5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+