Genesis 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+ Job 32:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dit is sekerlik die gees in sterflike menseEn die asem van die Almagtige wat hulle begrip gee.+ Prediker 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+ Handelinge 17:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 en ook word hy nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan almal lewe+ en asem+ en alles gee.
7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+
7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+
25 en ook word hy nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan almal lewe+ en asem+ en alles gee.