Genesis 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+ Psalm 146:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+ Prediker 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Almal gaan na een plek.+ Hulle is almal uit die stof,+ en hulle keer almal na die stof terug.+
19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+