Job 31:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Het die Een wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie,+En het nie net Een ons in die moederskoot berei nie? Spreuke 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die ryke en die arme het mekaar ontmoet.+ Jehovah is die Maker van hulle almal.+
15 Het die Een wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie,+En het nie net Een ons in die moederskoot berei nie?